6 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad, sal jy dadelik aangemoedig word om te ontspan; tog is groot sentrums altyd maklik bereikbaar.
Die Executive-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
By Shabelo glo ons dat die enigste dinge in ons lewe wat werklik vir ewig bly, herinneringe is ... en ons wil graag deel wees van jou gelukkigste herinneringe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
- Gaste dink Shabelo Estate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang