Shades of Grey

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Puik gaste woonstel wat ek definitief sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs deur gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Baie dankie, Hendrik, vir jul positiewe kommentaar. Dankie dat julle die kothuis so netjies agtergelaat het. Dit was goed om julle te ontmoet. Groete. Elize - Shades of Grey

Leon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice place to stay for a few nights. The owners made us feel welcome on arrival. The area is very nice and quiet so we could relax and enjoy our stay. The room was tidy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Baie dankie, Leon, vir jul positiewe reaksie op jul verblyf hier by ons. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige akkommodasie met alles wat gaste kan benodig! Skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming en ontvangs deur gasvrou en gasheer. Met ons laat-aand uit, het 'n heerlike warm bed op ons gewag! Baie dankie aan die gasvrou! Dit was fantasties, en heerlik om jul te ontmoet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Baie dankie, Nellie. Ons waardeer jul positiewe kommentaar. Dit was heerlik om sulke spontane gaste te kon akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik, rustig en stil. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onverbeterlik. Fantasties! Alles perfek en eienaars is dierbare mense. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Diana, baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor Shades of Grey. Dit was so 'n voorreg om julle te kon ontmoet.

Antoinette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike gasvrye mense. Ons beveel dit definitief aan. Heerlik gebly. Baie gerieflik met alles wat jy mag nodig kry. Baie modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Hallo Antoinette. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie dat julle Shades of Grey gekies het. Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Groete, Elize

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam! Ons het heerlik gekuier met aangename fasiliteite en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker rustig. Baie heerlik gebly. Rustig. Dié verblyf is loopafstand van die KKNK gronde - so parkering is nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Omgewing is stil en veilig. Winkels en besienswaardighede is binne bereik. Ons het twee nagte oorgebly, en die verblyf was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly en sal in die toekoms weer teruggaan. Aangename verblyf en vriendelike gasvrou. Woonstel is goed ontwerp, keurig gemeubileer en uitstekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Baie dankie, ons waardeer jul goeie resensie. Hoop om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang