+10
Selfsorg in Oudtshoorn

Shades of Grey

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shades of Grey is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Paulette I
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful, clean, quuet stay. We had a very nice, quiet peaceful stay, everything was there as it was advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Inèz R
5.0
‘n Aangename oornag in 'n goed versorgde selfsorg-eenheid. Dit was 'n aangename oorslaap in Oudtshoorn. Shades of Grey is baie netjies, skoon, en het ...
Sien meer
Apr 2026
Wayne P
Saam met vriende
5.0
Recommended: would stay again! Excellent! Flatlet was larger than expected. Homemade rusks & Jacobs coffee an added bonus and much appr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Danie C
Saam met lewensmaat
5.0
'n Juweeltjie in Oudtshoorn. Absolute waarde vir geld. Ruim, skoon, gerieflik in 'n baie stil, gegoede area en baie gawe eienaars. Indien ons ooit wee...
Sien meer
Mrt 2026
Rozelda R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Baie vriendelik. Mooi en netjies. Ja, ons het lekker gebly.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shades of Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang