+7
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 14

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Chris N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlikste see uitsig. Le op die bed en geniet vol see uitsig. Sal besig vir almal aanbeveel. Baie veilig met hek na die stand. Daar is 'n TV, maar ons het dit nie gebruik, dit is te lekker om saans op die balkon te sit en kyk en luister na die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Villa Flamenco 14
Bly julle het dit geniet. Vertel julle vriende.

Paul L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Sep 2024

It was okay, had better stays for the price. Good: Location with a wonderful view, spacious. Not so good: Main bed base and mattress different sizes, couch old and dirty, in general not well maintained and dirty, garage very tight turn & fit for longer/larger vehicles - cars park anywhere blocking access to garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

J D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlike wegbreek! So gerieflik geleë, ons kon op die balkon sit vir ure en net na die mooi see kyk. Die woonstel is baie netjies en ruim. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Baie oulike plek, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Was heerlik, sal net optel van sleutel verander. Sou ook toiletgeriewe in badkamers geplaas het vir eerste dag, want dit kan nie aangeskaf word by plaaslike winkels nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chalene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Rustigheid met 'n uitsig. Regtig 'n lekker plek naby alles wat jy nodig het, loopafstand van die strand. Die eenheid het ongelukkig nie 'n wasmasjien of tuimeldroër vir die handdoeke nie, so pak genoeg.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rashree R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Very relaxing. Villa 14 has spectacular views. Enjoyed our stay and will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thando M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Tranquility. My wife and I enjoyed ourselves and we will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Villa Flamenco 14
I am glad you enjoyed your stay. Boeta

Christa E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Netjies en gerieflik naby alles. Ons het heerlik gebly en die uistig is iets vir die boeke. Die woonstel was netjies met alles wat jy nodig het. Dis gerieflik naby die getypoel en strand met winkelsentrums nie ver van die woonstel af nie. Heerlike restaurante is ook naby en sal dit aanbeveel vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Beste uitsig, ontspannend. Die woonstel was nie skoon gemaak gewees voor ons gekom het nie. Die skoonmakers kom binne sonder dat ons daar was. Vee die stoele af met domestos los dit nat en nou is ons klere vol domestos.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722194be0c2510cc4501af8232ca8997e65ceb857a47c40e4687d5149fafe2672e75aa84291b8e0e54fec7b3385c20d227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 14 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.511157 31.231637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang