6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Shalom is 'n dubbelverdieping selfsorg-strandhuis naby die strand in Mosselbank, Paternoster. Die eiendom is ideaal vir gesinne of klein groepies wat 'n kuswegbreek soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer bo het toegang tot 'n privaat dek met sonstoele en uitsigte oor die strand. Die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n eetkamertafel met 6 sitplekke in. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv.
Buite is daar 'n beskutte patio met 'n tafel en stoele, en ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Die huis is toegerus met 'n omsetter, wat toelaat dat die ligte, yskas, televisie, DStv en WiFi funksioneel bly tydens beurtkrag.
Gaste moet daarop let dat konstruksiewerk vanaf middel Januarie 2026 langsaan sal plaasvind, wat raserig of ontwrigtend kan wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1943
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang