Shalom
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warrelklipstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shalom is 'n gerieflike dubbelverdieping selfsorg-strandhuis naby die strand in Mosselbank in Paternoster.
Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n privaat dek met sonstoele en 'n lieflike uitsig oor die strand.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die snoesige sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv.
Daar is ook 'n beskutte stoep met 'n tafel en stoele en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is 'n omsetter wat al die ligte, die yskas, TV, DStv en WiFi aan sal hou gedurende beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Shalom sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Warrelklipstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warrelklipstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom