Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Arniston

Shalom in Arniston

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Stephen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Upgrade with TV and WiFi. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Mario D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Wat 'n naweek om nie te vergeet nie. Was baie vriendelik ontvang Vrydagmiddag die 14de. Die dame was uiters behulpsaam. Ons naweek was wonderlik gewees, die plekkie was netjies skoon, als het gewerk en dit was definitief waarde vir geld gewees. Sondagmiddag met die afgee van sleutels, was ek net so wonderlik ontvang en als het seepglad verloop. Sal ons terug wees? 'n Definitiewe ja!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2020

Fun and privacy. Definitely a fun house, just wasn't happy about the shower door that broke onto my friends while showering. Other than that is was fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Warren J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2020

Rustig, lekker by die see, lekker stoep vir kuier. Huisie genoeg vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Die plek is fantasties. Ons het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie gerieflike woonplekkie! Veral die oopplan-sitkamer/eetkamer/kombuisarea, leen tot 'n goeie kuierplek. Baie mooi groot stoep met braaigeriewe en lekker kuierplek. Motorhuis is nie beskikbaar vir vakansiegangers nie. Skoonmaakdienste kan aangevra word. Ontvangs was absoluut puik!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornel
Shalom in Arniston
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asseblief gou weer. Cornel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 175

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

13 5de Laan, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722a546f272d49c90675c14aa461a417d14a3336b6997067c2ae364a7e3094736bf0fb8dc017d32d1973e110ac0ed69ce79d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 13 5de Laan Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666128 20.227238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang