LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shalom in Arniston | LekkeSlaap
+15

Shalom in Arniston

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Shalom in Arniston
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mario D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n naweek om nie te vergeet nie.

Was baie vriendelik ontvang Vrydagmiddag die 14de. Die dame was uiters behulpsaam. Ons naweek was wonderlik gewees, die plekkie was netjies skoon, als het gewerk en dit was definitief waarde vir geld gewees. Sondagmiddag met die afgee van sleutels, was ek net so wonderlik ontvang en als het seepglad verloop. Sal ons terug wees? 'n Definitiewe ja!

Carin V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met vriende

Die plek is fantasties.

Ons het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

Lydia N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woonplekkie!

Veral die oopplan-sitkamer/eetkamer/kombuisarea, leen tot 'n goeie kuierplek. Baie mooi groot stoep met braaigeriewe en lekker kuierplek. Motorhuis is nie beskikbaar vir vakansiegangers nie. Skoonmaakdienste kan aangevra word. Ontvangs was absoluut puik!!

Shalom in Arniston's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asseblief gou weer. Cornel

Shalom in Arniston
Vanaf R1 082
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 082
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 082
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan 13, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWaGJmP0ADgXZQTlJBilyJObrcpB6odZJTdvHGu7YZolK573QT2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 082  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 13 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.666128 20.227238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!