Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Bothastrand

Shambala Sea Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sariana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker, sal weer gaan! Vriendelike ontvangs. Het deurentyd welkom gevoel. Uitstekende ligging, veilige omgewing waar kinders kan speel. 'n Ware ontvlugting uit die besige “Desember-vakansie warwoel”. Skoon netjiese verblyf met alles wat nodig is en ook meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Shambala Sea Cottage
Sariana, ek is so bly julle het so lekker gebly. Dit sal wonderlik wees om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Marita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Verby lekker! Uitstekend, naby strand en silwerskoon. Alicia is 'n uitstekende gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Shambala Sea Cottage
Dit was heerlik om julle by Shambala Sea Cottage te ontvang. Hoop om julle sommer binnekort weer te sien!

Wynand S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Plek van stilte en rustigheid! Baie lekker! Ons het die verblyf baie geniet saam ons twee kinders. Die gasheer is baie vriendelik en ons het lekker gesels. Die ligging is uitstekend met 'n kort stappie na die strand. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Shambala Sea Cottage
Baie bly julle het dit so geniet! Hoop om julle sommer binnekort weer te sien!

Alacia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons sal definitief weer wil oorbly. Wonderlike ligging en baie gerieflik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Shambala Sea Cottage
Baie dankie dat julle Shambala Sea Cottage gekies het! Sal julle baie graag weer ontvang!

Stoffel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Mooi uitsig naby die strand. Wonderlike plek om in te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sohne H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Extraordinary. One of the best sea vacations we had in a long time! Location is perfect, not too busy but close to all the hot spots! Amazing ocean view and less than 1 min walk to the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Kompak, skoon en toegerus vir seevakansie. Pragtige eenkamer-(groot) eenheid met bed, sit-, eetkamer en kombuis alles in een en goed toegerus. Maklike toegang tot see en kan die see sien en hoor. Voel veilig omdat binne sekuriteitsarea is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Well-equipped, comfortable accommodation. Close to a direct path to the glorious beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De La W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Uitstekend met lieflike atmosfeer. Uiters vriendelike ontvangs deur eienaar. Ten volle toegerus, so dit maak alles maklik. Uitstekende uitsig oor die see in 'n veilige en rustige omgewing. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cdl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Heerlik rustig, veilig en pragtige uitsig. Dit was beslis een van ons lekkerste verblyf en vakansies nog! Ons gasvrou is 'n juweel, sy het ons so tuis laat voel en lekker bederf. Die woonstel is so mooi kleurvol, netjies en goed toegerus. Pragtige privaat, veilige strand met min mense. Absoluut hemels en kan nie wag om eendag terug te gaan nie! Alicia, baie dankie vir jou gasvryheid en die wonderlike verblyf, jy is sowaar 1 uit 'n miljoen! Sien jou hopenlik gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Septemberbos Straat, Dwarswegstrand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f8e521c6b51019444cd1fb7ee11c94c7c6c5a77e0a95f25c99f0f95654a32d52ef8f10fd53c637a0e0190f3b2dc106ad7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 4 Septemberbos Straat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050833333333 22.27725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang