- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 58 Von Braun Street, Steiltes X11, Mbombela (Nelspruit), 1213, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Shandon Lodge is 'n lieflike gastehuis in die Laeveld-streek, 7.6 km vanaf die dorp Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis is in die rustige voorstede geleë met uitsigte oor die Krokodilriviervallei en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word aangebied in 10 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Elke kamer het 'n stort en daar is sommige kamers met beide 'n stort en 'n bad. WiFi is beskikbaar, en wasgoed en stryk kan op weeksdae of oor naweke met spesiale reëling gereël word.
Die gastehuis omring 'n swembad en 'n swembaddek, vanwaar gaste die uitsigte oor die Krokodilvallei kan geniet. Dit is die ideale plek om te ontspan met sonsondergange in die sagte Laeveld-aande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Oscar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 58 Von Braun Street, Steiltes X11, Mbombela (Nelspruit), 1213, Mpumalanga
- Gaste dink Shandon Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Von Braun Street, Steiltes X11, Mbombela (Nelspruit), 1213, Mpumalanga
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang