+233
Lodge in Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 258 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Samantha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Amazing family stay, highly recommend, will definitely be back. Exceptional, never been disappointed, everything was on point, clean and neat, assistance as and when required, staff was friendly and professional, office staff just as great. This is definitely a highly recommended place, they now have spa treatments and didn't get the chance to do it this weekend but will definitely be back. This is definitely a highly recommended place, nice family getaway, peaceful and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very Nice. Lovely Gardens and Birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was baie aangenaam, diens is uitstekend, sal enige dag teruggaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Hartbeespoort Country Hotel and Spa
Baie dankie vir die mooi review. Ons is so dankbaar julle het dit by ons geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Harry
Hartbeespoort Country Hotel and Spa
Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet.

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Stil wegbreek van die stad se besige lewe af!!! Ons het lekker gebly. Die plek was netjies, net min vensters. Die 1 kamer het gladnie 'n venster gehad nie. Ons het ook nie geweet daar gaan nie opwasseep vir die skottelgoed wees nie, want al die webtuiste plekkies verskaf dit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Harry
Hartbeespoort Country Hotel and Spa
Goeiedag Joey, baie dankie vir u terugvoer – ons waardeer dit opreg. Ek is opreg jammer om te hoor dat daar nie seep in julle kamer was nie. Ons voorsien gewoonlik skottelgoedseep sowel as toiletpapier in al ons kamers; ons sal aandag gee aan die saak. Vriendelike groete.

Marelize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Bad. Insects and worms fell from the thatched roof to the room. I had to sleep in the car with my elder daughter. Thatched roofs not serviced. The rooms don't have mops to clean in case you spill water/liquid. Toilet pipes were leaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Harry
Hartbeespoort Country Hotel and Spa
Hi Sajjad, Thanks for your review - although we are a bit confused as you left us an "excellent 5-star" review on departure in our review book? The pictures on the website are exactly the same as what the room looks like. You booked Lady Lavendar through LekkeSlaap and you stayed in Lady Lavendar - may we please ask what was different from the pictures on the website? We honestly thought that you had enjoyed your stay as you didn't indicate anything else.

Loraine R
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Apr 2026

Teleurstelling en ongerief. Die akkommodasie is glad nie op standaard nie. Alles in die eenheid val letterlik uitmekaar, dit is so oud en gedaan. Dit was ook nie skoon nie. Alhoewel die skoonmaker daagliks kom skoonmaak het, is dit net 'n bolangse skoonmaak. Die plek kort 'n in diepte skoonmaak en opgradering. Die prys regverdig glad nie wat ons ontvang het nie. Hierdie verblyf hoort nie op die webtuiste nie. Die personeel was baie vriendelik, en die tuin is pragtig, maar dit kan nie vergoed vir die ongerief nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2026

Dit was swak! Lugreeling werk nie, geen warm water. Sal dit nie aanbeveel nie! Ondergemiddeld! Matras is gaar!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Harry
Hartbeespoort Country Hotel and Spa
Dankie vir die terugvoering, hoewel dit nie altyd is wat ons wil hoor nie, sien ons dit in 'n goeie lig wat ons instaat stel om verbeteringe aan te bring waar nodig. Net 'n paar vinnige punte m.b.t. wat jy hier genoem het - ons was ongelukkig nie bewus van die lugreëling wat nie goed gewerk het nie, en wat die warm water aanbetref - die probleem het ongelukkig die naweek ontstaan toe julle daar was (Murphy's law). Die geyser is intussen heeltemal vervang en reggestel, asook die matras wat nie vir julle gemaklik was nie - julle opmerking is die eerste waarvan ons bewus geword het, en daar gaan beslis ook ondersoek ingestel word, en die matras/bed geheel en al vervang word indien nodig. Ons vra dus om verskoning vir die ongerief en verwelkom julle graag terug in die toekoms. Vriendelike groete! Bestuur

Martie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2026

Horibale ondervinding nog ooit in 'n "Hotel" of verblyf !!!!!! NEE, hierdie was die slegste ondervinding in my lewe. Die webtuiste moet asseblief hierdie "hotel" van hul boeke skrap. Die "spa" ook!! Hierdie plek is 'n backpackers op sy beste. Die kamers is koud en nie skoon nie. Die vloerbedekking bestaan uit dun, uitgewaste klein badmatjies. Hulle maak geen voorsiening vir wintergaste nie!! Ons het ons mening gelug en daar is vir ons gesê hulle gaan NIE luister na die foute nie, want sy is lojaal teenoor haar werk. Geen sjef het ons kom vra oor die horribele ontbyt nie. Viennas, olierige eiers en 'n gebrande repie spek. Al wat ek kon eet, was die roosterbrood, terwyl hul honde en katte onder die tafel sit en aas en stink. Vir die prys wat ons betaal het, was dit horribel. Ons moes ook vir twee aande bespreek, maar kon dit nie regkry om nog so 'n nag te beleef nie. Daarom het ons ander verblyf gaan kry en minder betaal vir 'n wonderlike plek wat warm was en voorsien het in koffie, tee, stortseep, ensovoorts. Die tuine is onversorg. Daar is NIKS aan die plek waarvoor jy R2 750.00 vir twee aande betaal het nie. Die "garden kamers" is ou, koue stalle met 'n bo-/onderdeur. Geen vensters nie. Hulle het ons teen R200 ekstra per nag na 'n ander kamer geskuif met vensters wat stukkend is bo die bed en met silikoon toegeplak is, waarvan ek foto's het! Die vensters het wind op ons koppe ingelaat, want daar is nie eens 'n kopstuk nie. Die spa was die ergste!! Vir R480.00 se nek-/rugmassering is daar vir my 'n wit plastiekstoel neergesit met 'n handdoek oor. Die dame het my van my skouers af na my kop toe gemasseer vir 30 minute – OP DIE STOEL! Geen ontspannende massering nie!!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Harry
Hartbeespoort Country Hotel and Spa
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer alle terugvoer, aangesien dit ons help om voortdurend te verbeter. Ons glo egter ook dat resensies eerlik, gebalanseerd en feitelik korrek behoort te wees. Verskeie van die stellings in hierdie resensie stem ongelukkig nie ooreen met die werklikheid nie. Die sjef en eienaar het persoonlik tydens ontbyt by u tafel navraag gedoen oor u ervaring en of alles na wense was. Hierdie besoek is deur verskeie getuies gesien en word ook deur ons sekuriteitskameras bevestig. Om dus te beweer dat niemand navraag gedoen het oor die ontbyt of diens nie, is eenvoudig nie korrek nie. Verder is ons duidelik as 'n semi-selfsorg/selfsorg-eenheid geadverteer, en daarom word sekere items soos koffie, tee en ander hotelgeriewe nie standaard in die kamers voorsien nie. Ons probeer altyd om ons gaste vooraf van hierdie inligting bewus te maak om enige misverstande te voorkom. Wat die wintertoestande betref, het die eienaar persoonlik vir u 'n ekstra dik winterkombers sowel as 'n verwarmer voorsien om u verblyf meer gemaklik te maak. Dit is jammer dat hierdie pogings nie in u resensie genoem word nie. Ons neem alle kommentaar ernstig op en erken dat geen besigheid perfek is nie. Dit gesê, ongeveer 90% van die bewerings in hierdie resensie is volgens ons feitlik onakkuraat en gee nie 'n regverdige weergawe van die diens en gasvryheid wat aan u gebied is nie. Vir meer as 20 jaar verwelkom ons met trots gaste, en ons is dankbaar vir die duisende positiewe ervarings wat deur die jare gedeel is. Ons fokus bly daarop om elke gas met respek, vriendelikheid en opregte gasvryheid te behandel. Ons dra geen wrok nie en wens u opreg net die beste toe vir die toekoms. Ons sal voortgaan om te groei, te verbeter en dieselfde passievolle diens te lewer wat ons reeds twee dekades lank bied. Seëninge en alles van die beste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 258

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 200
33 % AF
R1 200 R800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
33 % AF
R1 200 R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
33 % AF
R1 200 R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R104 Old Rustenburg Road, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82b2cba72a46c8b3825d4adc9e6fae109d56c9368aa9317d536aaad8a7509003b24630a27f2747ffbe344f35bc72e5ba9034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 258 5 1 4 R104 Old Rustenburg Road Zandfontein 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.719254232344 27.808401941139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang