Gastehuis in Steynsburg

Shanks Farmstay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan B
1 nag
5.0
Des 2025

Vakansie. Was my eerste keer met die webtuiste. en kon nie vir n beterplek gebra het nie. super netjies, mooi plaas en awesome gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie lekker daar gekuier. Sal beslis weer. Tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Heerlike oornag verblyf. Pragtige plek om oor te kon bly! Rustig, mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer daar oorslaap. Baie lekker. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike kamer en gemaklike beddens. Ons het ons oornagverblyf geniet. Dit was 'n koue aand en oggend, maar die kamer en beddens was behoorlik uitgerus teen die koue. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ons oornagverblyf. Ons sal weer oorbly op ons volgende rit na die Oos-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

If you love the farm you will love this stay. Very friendly people and the room was perfect. Will definitely recommend it. Thank you, I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustige plaas atmosfeer, baie goeie geriewe. Uiters netjies, skoon en gemaklik, met alles wat 'n mens kan benodig en nog meer! Maureen was baie vriendelik en bedagsaam. Baie gemaklike bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre Claire J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent place to stop over. Warm welcome from Maureen. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cormarie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige tuin, stille Karoo, netjies, gemaklik en goed ingerig. Heerlikke oornag 10 min buite Steynsburg. Pragtige tuin, stille Karoo, netjies, gemaklik en goed ingerig. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Shanks Farm, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103c484b985b7dfa62bdb5fffacfe062688e90313fe5ed90c67a348792ccef30c24849e3b3f4069b8f84d7797ac211b856f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Shanks Farm Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.257275 25.889525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang