Shanks Farmstay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shanks Farmstay bied gerieflike en pragtige verblyf net buite Steynsburg, langs die R56. Steynsburg is 'n klein dorpie wat omring is deur berge en heuwels.

Die plaas bied 2 gerieflike kamers wat in 'n pragtige tuin geleë is. Die familiekamer kyk oor die tuin uit en daar kan 4 gaste slaap. Dié kamer het DStv-toegang, lugversorging, 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkamer het slaapplek vir 3 gaste en toegang tot die plaaslike TV-kanale. Kontinentale ontbyt word bedien, maar ons bied ook 'n selfsorg-opsie. 'n Volledige kombuis of eetkamer is beskikbaar waar gaste self maaltye kan voorberei of waar Shanks Farm B&B die maaltyd-voorbereidings op versoek van gaste kan doen.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shanks Farmstay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false