- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 6 Grysbok Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sharkbay Boutique Hotel & Spa grens aan die Weskus Nasionale Park en bied asemrowende uitsigte oor die Langebaan-lagune. Gerieflik geleë net 'n kort entjie van 'n sandstrand af, is die hotel omring deur natuurlike fynbos en plaaslike wildlewe, insluitend wilde katte, wildsbokke, skilpaaie en sebras.
Die hotel bied gemaklike akkommodasie in 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of albei.
Elke kamer is toegerus met 'n mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Gaste kan 'n reeks geriewe op die perseel geniet, insluitend 'n fynproewersrestaurant, eksklusiewe kroeg, ontspannende spa, wynkelder, swembad, konferensiefasiliteite en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Touch Down
Africa
Eiendomme 9
Resensies 406
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 Grysbok Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sharkbay Boutique Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Grysbok Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang