Sharon's Dream
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Veldenstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sharon's Dream is 'n lieflike woonstel op die boonste verdieping in Schoemansville, in die bekoorlike dorpie Hartbeespoort. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder het die leefarea ook 2 enkelbeddens en is daar dus genoeg plek vir 'n klein groep of gesin.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en lei na die balkon met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom is ook naby kroeë, restaurante en winkels geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Sharon's Dream sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Van Veldenstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Veldenstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Geen kinders onder 12