Selfsorg in Myoli Strand

112 Shearwater on Sea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jana S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Warm gasvryheid en ideale ligging. Ons het ’n heerlike vakansie beleef in ’n pragtige eenheid wat perfek geleë is – naby alle nodige winkeltjies en slegs sowat 500 m van die see af. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat ’n gemaklike en ontspannende verblyf moontlik maak. Die atmosfeer was uitnodigend en gerieflik, en ons het elke oomblik geniet. Ons sal beslis weer hier wil oornag en tyd spandeer, aangesien dit die ideale kombinasie van gerief, ligging en gasvryheid bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hebrecia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing. Beautiful unit, neat, clean and tidy. Footsteps from the beach. Absolute bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
112 Shearwater on Sea
Thank you very much. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andries Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Claude Urban drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52875e9110eec640b40a2c9f4a0881dc40b72a9053c8a377c29383c96c39536a90377b8dcb67b393db81ae0c87022e3d05aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Claude Urban drive Myoli Beach 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.03318474534 22.803029306579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang