Shore2Please

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Samantha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very good. It was very nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Samantha, thank you so much for the wonderful 5-star rating across the board! We are thrilled that you found the apartment "very nice and clean." We prioritise cleanliness and comfort, and your feedback is truly appreciated by our entire team. We look forward to welcoming you and your guests back to Shore2Please on your next trip! Warm regards

Riette D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Gerieflike blyplek in 'n besige straat. Ons het oukei gebly. Die woonstel is op die hoek van 'n raserige kruising, so families met klein kindertjies moet gewaarsku word. Daar was ook die gereelde, ongure reuk van dagga (wat vanuit die straat kon kom). Die blok self is stil en veilig. Parkering is veilig en die woonstelblok is gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Baie dankie Rietta vir die uitstekende 5-ster algehele gradering! Ons is baie bly dat u verblyf "ok" was en dat u die veiligheid, stilte van die blok, en die gerieflike ligging kon geniet. Dit is presies wat ons vir ons gaste wil bied. Ons neem u opmerking oor die raserige kruising ter harte. Dit is die jammerte van 'n sentrale, gerieflike ligging—ons is op 'n besige, dog ideale plek slegs 500m van die strand af, wat ongelukkig die normale verkeersgeraas meebring. Ons wil u ook laat weet dat ons u opmerking oor die onaangename reuk onmiddellik en baie ernstig opgeneem het. Ons het die saak ondersoek en die oortredende eienaar van die ander eenheid is onmiddellik beboet om te verseker dat hierdie gedrag nie voortduur nie. Ons is daartoe verbind om 'n aangename omgewing vir almal te handhaaf. Ons hoop dat die veilige parkering, die gerief, en die stilte binne-in die gebou u verblyf uiteindelik aangenaam gemaak het. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom!

Annelize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties bekostigbare verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit het soos ons huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hallo Annelize, dankie vir jou mooi woorde, ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het.

Andrea R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect location. Our stay was great. Amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hi Andrea, We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again.

Carmen J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Home away from home. We went as a group of friends, stayed for a weekend, enjoyed every minute of our stay, and had a fantastic time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hi Carmen, Thank you for the wonderful feedback. We are so glad you and your friends had a wonderful stay. Feel free to reach out when you require accommodation again.

Kopano S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Outstanding. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hi Kopano, It was lovely hosting you. Thank you.

Nadine S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Lekker gebly, trappe net bietjie baie gewees om by die woonstel te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hi Nadine, Thank you for your review, we are glad you had a pleasant stay. Regards, Shore2Please

Fritz S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig en genotvol. Lekker, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hi Fritz, ons is so bly dat jy die woonstel geniet.

Petersa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

It was relaxing, beautiful ambiance, and peaceful area with a beautiful view. It was a wonderful experience and will definitely make use of the venue again. Everything you need for a home away from home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
We are so happy you enjoyed your stay. We are looking forward to welcoming you back next time. Take care.

Zamkele M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent. It was exceptional. I enjoyed everything. The house was very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane
Shore2Please
Hi Zamkele, We are so happy you enjoyed your stay. We are looking forward to welcoming you back next time. Take care.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Popham Street, Unit 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8aecafc05f5a40076b099b0ae789951959217c2b57aab91976cfbac37055e344402e28de6f9bbcfd92fd9085943e5622436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 21 Popham Street Unit 12B, Cape on Popham 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.823920135556 18.484057145319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang