+10
Selfsorg in Perlemoenbaai

Shoreline Splendor

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shoreline Splender is 'n knus woonstel met sy eie ingang in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit bied oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na verblyf stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die woonstel. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel is naby die hawe, winkelsentrums, koffiewinkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maxesibe X
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. The hosts are very pleasant people. Nice place with a separate bedroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Tiekie P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou baie vriendelik, skoon en netjies. Heerlike skoon en netjies, alles wat nodig was vir oornagverblyf.
Mrt 2026
Kiana F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie rustig. Ons het baie lekker gebly, dis baie rustig en sal dit aanbeveel vir iemand wat 'n rustige wegbreek kort.
Feb 2026
Jurie W
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie stil en rustig. Goeie ligging.
Jan 2026
Louis S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker plek om te kuier. Baie lekker en vriendelike eienaars.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shoreline Splendor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe22178b1b34fb820019f9871b3fe7a5537fe96699d2d16a66032f8410cfda2a81ae39da3c1c09a7dbc90f6d03682a903f33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 18 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5719395 19.3525153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang