- 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Silver Mist Guest House bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die rustige natuur rondloop.
Silver Mist Guest House beskik oor 5 luukse kamers wat elk sy eie balkon het. Gaste kan heerlike maaltye in die restaurant of 'n drankie by ons dameskroeg geniet.
'n Bekoorlike kapel en veeldoelige saal is ideaal vir troues en privaat funksies. Hierdie gewilde toeristedorpie is 'n toevlugsoord van skoonheid, met sy mistige berge en hoë reënval.
Silver Mist Guest House is in die historiese bergdorpie Kaapsehoop, sowat drie uur se ry vanaf Johannesburg op die N4 geleë, goed geleë om die skoonheid van Mpumalanga en die Krugerwildtuin te verken. Silver Mist het die eienaardigheid en grasie van 'n era wat verby is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 173
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
- Gaste dink Silver Mist Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
Sien kaart- 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang