LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Mist Guest House | LekkeSlaap
+50

Silver Mist Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Mist Guest House bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die natuur rondbeweeg.

Die verblyf het luuks-, dubbel-, 2-enkelbed en sakpaskamers. Daar is 3 gesinseenhede en 8 selfsorg-eenhede. Gaste kan heerlike etes in die restaurant geniet, of ’n drankie by die kroeg kry wat verskeie goeie wyne bied.

Daar is ’n bekoorlike kapel en saal wat geskik is vir troues en privaat funksies. Dié gewilde toeristedorpie is omring deur natuurskoon, met mistige berge en hoë reënval.

Kaapsehoop is sowat 3 ure se ry van Johannesburg op die N4 af. Silver Mist Guest House is goed geleë om die prag van Mpumalanga en die Kruger Nasionale Park te verken. Dit spog met die bekoorlikheid en klas van ’n vervloë era.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 90 resensies vir Silver Mist Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Silver Mist Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZDFmZmJkLWJmNjgtNGI5Mi05ZDFjLWYyN2IzYmI1NGUyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!