+98
Selfsorg in Haenertsburg

Silver Mist Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Relaxing and for nature lovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Prentjie mooi. 10/10 lekker gebly, al was dit net vir een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend, sal vir seker weer besoek. Pragtige plek, uitstekende basis om die omgewing van te verken. Prosper in die kantoor is 'n regte ster wat kliëntediens aanbetref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lefa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fair enough. Fair with no complaints, the tents need maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Pap nat. Pragtige omgewing. Probleme met krag en water, sou beter kommunikasie vroegtydig daaroor wou hê. Hou van baie praat met aankoms, maar praat en doen kom nie altyd ooreen nie. Dubbelbed matras op Queen-grootte bed? Toilet verstop met aankoms. Geen telepels nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2026

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hardy Pienaar P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Aangename ervaring. Huisie en omgewing pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie baie lekker ontspannend. Baie baie mooi en lekker gewees, net baie koud. As jy die tyd van die jaar gaan, pak maar warm klere in. Die aircon maak net koud, nie warm nie, maar die kaggel het gehelp. TV het nie gewerk nie, kan nie oorgangs kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful. Beautiful. Amazing! Owner and staff are always friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Palmietfontein, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJS1p7Kft8ytTtonD989HIyVERMHBAHSyFwOh5CBL8s8c1pNt3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 114 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.927362 29.929021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang