+115

Silver Mist Resort

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Palmietfontein, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek.

Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en privaat kamers en badkamers. Elke chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond en yskas.

Die tentkampe het gemaklike beddens en daar is 'n gemeenskaplike kombuis. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Bring eie kamptoerusting saam.

Silver Mist Resort bied verskeie doendinge, soos voetslaan en voëlkyk. Perdry is op versoek beskikbaar. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die 3 damme toegelaat en verskeie wilde diere is te sien. Daar is ook konferensiegeriewe.

Let asb. daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand voor bespreking.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Steyn O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal vir seker weer besoek. Pragtige plek, uitstekende basis om die omgewing van te verken. Prosper in die kantoor is 'n regte ster wat kli...
Sien meer
Nov 2025
Hardy Pienaar P
Saam met vriende
5.0
Aangename ervaring. Huisie en omgewing pragtig.
Nov 2025
Jolanda H
Besigheidsreis
5.0
Baie baie lekker ontspannend. Baie baie mooi en lekker gewees, net baie koud. As jy die tyd van die jaar gaan, pak maar warm klere in. Die aircon maak...
Sien meer
Jul 2025
Tertia V
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Beautiful. Amazing! Owner and staff are always friendly and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Louise L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Baie vriendelike ontvangs. Pragtige omgewing. Baie stylvolle en goed toegeruste verblyf. Kinders het die dam en plaasdiere baie geniet.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Palmietfontein, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Silver Mist Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Palmietfontein, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJS1p7Kft8ytTtonD989HIyVERMHBAHSyFwOh5CBL8s8c1pNt3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.927362 29.929021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang