+20
Selfsorg in Kuilsrivier

SJ's Selfsorgverblyf

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Nicholas R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beslis ons voorkeur in Kaapstad nou. Uitstekend, baie netjies, goed toegerus en vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerylene
SJ's Selfsorgverblyf
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Manoline W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wow, ons sal definitief weer gaan, dis absoluut fantasmagories. Lekker! Die rustigheid self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelyn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Die area is baie rustig en die winkels is lekker naby. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morwenna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2026

It was not the best. My stay was OK, just a bit disappointed that there was no dishwasher to wash dishes, no mop, and nothing to clean the toilet as we were a lot of girls that used it. The last morning, the electricity was out and we had to phone the agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Jerylene
SJ's Selfsorgverblyf
Thank you for your review. Your feedback is noted and appreciated, as it helps us identify areas where we can improve. We are committed to providing a comfortable and enjoyable stay for all our guests, and we will take your comments into consideration. We once again apologise that you woke to no electricity on your departure day. This is a very uncommon occurrence, and we regret the inconvenience it caused. We hope to have the opportunity to welcome you again and provide you with an even better experience.

Monray H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Friendly and relaxed atmosphere. This was our 3rd vacation at the premises. We have been using it for the last 3 years. We enjoyed our stay and had a lovely Easter holiday at the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig. Ja, baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lance O
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2025

Baie rustig en veilig. Die verblyf was aangenaam, kon net beter ontvang word deur die gasheer. Geen persoon om ons af te sien na die verblyf en geen rookgeriewe vir gaste wat rook nie. Sal dit vir iemand voorstel wat nie rook nie, maar verder geen probleem.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Geoff S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stay. The place is very neat and well kept. A very nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monray H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic, calmness away from busy environment. Highly recommended. Me and my family had a wonderful time in Cape Town. We enjoyed our stay at the guest house. It's our second stay at the venue and we will certainly do it next year Easter as well. The area is safe and is well nestled in the quiet neighborhood of Kuils River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendor W
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Baie veilige omgewing en winkels is super naby! Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was van 'n hoë standaard. Wit duvets of comforters sal welkom wees, anders kon ons nie kla oor niks.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jerylene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Patrys Street, Amandelsig, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702413552919bb712749dd931184324d5b963e39ac83c95dffa73b329f3502f885e36aa611ffbe6134ed6d8ed2fa04c2d0e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 11 Patrys Street, Amandelsig Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.931408023841 18.696673117733

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang