Selfsorg in Heidelberg

Skeiding Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ria S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Heerlike plaaswegbreek met alles wat mens benodig. Ons het baie lekker gebly en het die plaastoer geniet. Volgende keer eet ons saam, want dit het heerlik geklink. Beslis 'n plek om batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte stukkie hemel. Hoop dit reën gou-gou daar! Mooiste sononder, stukkie hemel op die vakansie-avontuur. Alles was perfek! Die stilte is 'n geskenk van bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A very pleasant stay. A great stay. Very friendly staff and owner. Great food. Great place for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely wonderful, breathtaking experience. Absolutely wonderful. The scenery was breathtaking, and the hosts were incredibly welcoming and friendly. Cozy, clean, scenic views, peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklik, vriendelik, voorberei. Dit was 'n wonderlike ervaring. Selfsorg eenheid was superskoon en hout was gepak, reg vir 'n vuur. Ons is vriendelik ontvang en die ontbyt (ekstra) was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Verblyf was die prys werd, netjies en goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise G
1 nag
5.0
Feb 2025

Die plaas is pragtig met die mooiste uitsig oor vlaktes. Mooiste plaas, pragtige huisies, dit is stil en netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Memorable experience. A truly wonderful stay, customer service and food was a big A+.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly en ge-eet. Uitstekende kos en diens gekry vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag
4.8
Mei 2025

Snoesig en lekker warm in die koue aand. Dit was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anné-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 386
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 386
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 386
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Skeiding off the N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ODVjZjUzLWQ3ZTktNDM3Ni1iZDg4LTRjOTZjZjgxMjBlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 386 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Skeiding off the N2 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.079029249723 20.806062966585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang