Skeiding Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skeiding Guest Farm is 'n werkende graan-, skaap-, volstruis en Nguniplaas. Die plaas is halfpad tussen Kaapstad en Knysna en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne.

Verblyf word in 2 kamers en 5 kothuise gebied. Elke kamer en kothuis het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kothuise het 'n eerlikheidskroeg en 'n kaggel. Die kamers en kothuise is na plante, diere en voëls wat algemeen in die area te vinde is, vernoem. Ons heelike plaasontbyt sluit 'n (seisoenale) vrugtebak, ten minste 'n dosyn tuisgemaakte smere en konfyte, vars gebakte brood, vetkoek, 'n kaasbord, ontbytgrane, jogurt, eiers en 'n keuse tussen volstruisvleis en spek in.

Geniet tuisgemaakte plattelandse kookkuns deur Anné-Lize en haar klein span bekwame en entoesiastiese assistente. Neels is die vleis-sjef voor die vuur, tensy plaaswerk hom besighou. 'n Driegangmaaltyd word elke aand bedien by die familietafel. Laat ons asseblief weet van enige dieetvoorkeure vir die beste fynproewerservaring. Of bespreek vir selfsorg en raak rustig langs jou eie vuur.

Gaste kan die volstruise voer en die werkende skaaphonde dophou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skeiding Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 060 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false