+17
Selfsorg in Skiathos

Skiathos Villa

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

33% AF!
Naweekaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2026 tot 4 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Santorini Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Skiathos Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in Skiathos, Langebaan en is naby Club Mykonos.

Dié dubbelverdieping-eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het 'n etenstafel met 6 sitplekke en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n stoep met buitemeubels en 'n braai lei. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 352

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 18 Santorini Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skiathos Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 918
33 % AF
R 2 918 R 1 946
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 918
33 % AF
R 2 918 R 1 946
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 918
33 % AF
R 2 918 R 1 946
per nag (plek vir 6)
Bespreek

18 Santorini Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74194bedc40fc2231c6649ec94685b4b6ef7f1d99aacbc7a45d9983ffc922b11b90a7a2cd425cd57fe6ab8d3c2744f2044d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 918 nouVanaf R1 945 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 18 Santorini Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0465098 18.0455793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang