+33
Gastehuis in Colesberg

Skietberg Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 374 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Eienaars baie behulpsaam. Puik diens en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag
5.0
Feb 2026

Beste waarde. Netjies, ruim en skoon. Baie lekker gebly. Ons eerste opsie vir oorslaap wanneer ons ver moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Vriendelik, rustig en gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly. Daar is 'n klein swembad waarin jy kan lekker afkoel, maar die kamer is ook beskikbaar met lugreëling. Dit is ons tweede kuier by Skietberg Lodge, en ons hoop om gou weer 'n draai te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan W
1 nag
5.0
Jan 2026

Welkom Oasis om uit te rus na 'n dag se reis. Eenhede is goed toegerus en ons kon goed uitrus na 'n dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Will definitely recommend and use again if on that route. Perfect for our purpose - the fan and aircon was a godsend! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie V
1 nag
5.0
Jan 2026

Excellent, thank you. The hostess was very friendly. Very neat and clean, and safe parking behind locked gates is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Gerieflike plek om oor te slaap. 'n Goeie plek om oor te slaap. Dit was baie warm, so ons het die swembad en die lugversorging baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karla S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lovely unit, great value and loved the location. Lovely unit with access to a beautiful garden and pool area. We really enjoyed a swim after a hot trip. It is situated in the last street in town against a hill. I highly recommend this property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Comfortable overnight stay. This was a really lovely stay. Attention to detail and a lovely pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 374

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0190bf79bab2e099f7f8711b802ec1e5ea931d42104f8d34bb82de3e1ca553a106e42ac1ee217c7db1ef866032a789479ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 374 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang