LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skietberg Lodge | LekkeSlaap
+13

Skietberg Lodge

113 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skietberg-laan 6, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Skietberg Lodge is aan die voet van die die skilderagtige Skietberg geleë. Dis in die buitewyke van Colesberg. Ons 3 luukse kamers en die vars Karoo-lug heet jou graag welkom.

Ons geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n swembad, en 'n braaiplek in . Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en 'n yskas. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 113 resensies vir Skietberg Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Skietberg-laan 6, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Skietberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skietberg-laan 6, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2tCxolDoeMX62LiH86SJowbXVNdCIW8Cc7ueDlUYg1hkwAqZva?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 113 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!