+33
Gastehuis in Colesberg

Skietberg Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 384 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize C
1 nag
5.0
Apr 2026

Nice clean convenient. Nice, clean, convenient, beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Alles wat nodig is vir gemaklike oorslaap. Ons kies keer op keer Skietberg om oor te slaap na en van Mosselbaai, want dit is gerieflik, netjies, skoon met genoeg spasie om bagasie neer te sit. Alles wat mens nodig het, is net daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ons het lekker geslaap! Ons het baie lekker gebly! Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Perfekte oorslaapgeriewe oppad na Mosselbaai. Perfekte oorslaapgeriewe oppad Mosselbaai toe. Genoeg spasie om tasse neer te sit en 'n groot badkamer. Alles was netjies en skoon en ontvangs vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, veilig. Baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Aangename verblyf. Sal weer daar kom bly. Ons het baie lekker gebly, sal weer daar bly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good value for money. We enjoyed our stay. Nothing extra needed. It met all requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Baie gerieflik, skoon en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Host met us and got us settled in nicely. A clean and comfortable guesthouse. A perfect spot to overnight in Colesberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Eienaars baie behulpsaam. Puik diens en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 384

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0190bf79bab2e099f7f8711b802ec1e5ea931d42104f8d34bb82de3e1ca553a106e42ac1ee217c7db1ef866032a789479ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 384 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang