+41
Kampeer/karavaan in Stilbaai

Skilpadbessie Eko - Kamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rynette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sielskos. Vriendelike gashere en die plek is pragtig skoon en veilig. Hottub wenner natuurlik. Genoeg hout met pragtige badkamers, skoon en netjies met donkie. En baie hout vir donkie gratis. So geen gesukkel. Was rustig en vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Advise people about the hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Thanks for the 5 star review! Yes, the hot tub is available at Soutbossie campsite. This campsite needs to be booked for a minimum of 2 nights because of water shortage in our area.

Suné V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Fantasties! Dit was 'n heerlike wegbreek! Baie vriendelik en gasvry. Die kampterrein is ook baie netjies en oulik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Dankie Suné. Ons waardeer die mooi resensie!

Anne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Quiet, peaceful and unique! Lovely quiet setting. Owners were very friendly and accommodating. Ablutions were clean. Stands were equipped with a picnic table and benches and a nice size boma. It was enclosed by natural vegetation which provided privacy from the other stands. Would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Baie dankie! Ons sien julle binnekort weer.

Natashia B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

‘n Gereelde boek akkommodasie keuse. Ek het die akkommodasie gereël vir my dogter en haar maats. Hulle het dit verskriklik geniet. Hulle wil weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Dit was lekker om hulle by ons te hê! Volgende keer kom jy saam

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Net die beste. Dit was heerlik, het so lekker gekuier. Die kamp is mooi, die hot tub was 'n wenner, die ablusie so skoon en mooi. Ons is definitief weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Ons is bly julle het die hot tub geniet, Anel! Sien julle hopelik binnekort weer.

Henro V
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon badkamers. Donkie word vlugtig warm (+-30 min). Pragtige natuurskoon. 'n Wonderlike kampeerplek vir 'n enkelreisiger. Buur staanplek was so effe naby, maar dit bied die geleentheid vir groter groepe om albei te reserveer. Ek was alleen op die eiendom en het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Ons is bly jy het dit geniet by ons. Dankie vir die resensie!

Blake M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect, calm, beautiful night sky, quiet. Absolute gem of a campsite, very clean and with modern ablutions with a donkie for hot showers. They even installed a sink dam for us as it was very hot, amazing hosts and very friendly. The stars here are beautiful to watch at night as there is very minimal light pollution, also nice to see all the tortoises and birds around. The dirt road to the campsite is also very well kept and you can get there with a small car, no problems. The nearby petrol station also has a 24/7 store which is super handy! Cannot recommend enough!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Thanks for the kind review, Blake. Hopefully, next time you can stay a bit longer

Llewellyn H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

It is a very beautiful camping site. Great camping experience. We enjoyed our time at Skilpadbessie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Dankie! Sien julle binnekort weer

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Een van ons gunsteling kamp plekke! Natuurskoon en stil in die natuur. Bitter mooi kamp plek. Perfek geleë - net buite Stilbaai. Perfekte 'remote' kamp met stil se gewoel net om die draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Dankie vir die mooi resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd61baf6369100b544f5ae058f22c9d1b237a3c2b963ea6168b8e2e5f4b113d915f97ae53191f4baf69bd507e057d48f925d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305 Takkiesfontein Farm H18 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.262461456491 21.44062936306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang