Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026.
Prys sluit in
- Kapokbossie
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie toerusting saambring. - Soutbossie
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring. Gebruik van 'n houtvuurwarmbad met een sak brandhout ingesluit. LET WEL! Die houtstoof is nie in gebruik of ingesluit in die Desember/Januarie skoolvakansietariewe nie en moet afsonderlik bespreek of gereël word.
Huisreëls
Die Jacuzzi is nie in gebruik gedurende Desember/Januarie nie en moet vooraf gereël word. Gebruik van houtvuurwarmbad met een sak brandhout ingesluit. NB! Die houtstoof is nie in gebruik of ingesluit in die Desember/Januarie skoolvakansietariewe nie en moet apart bespreek of gereël word.
Hout word vir die donkie voorsien, en braaihout en hout vir die warmbad kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word.
Harde musiek na 19:00 word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Groot vure word nie toegelaat tydens sterk winde nie.
Kampeerders sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat veroorsaak word deur brande wat veroorsaak word deur die nalatige gedrag van kampeerders.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang