+41
Kampeer/karavaan in Stilbaai

Skilpadbessie Eko - Kamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bruce H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastic. Fantastic off grid camp, well laid out, stunning shower and ablutions. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sielskos. Vriendelike gashere en die plek is pragtig skoon en veilig. Hottub wenner natuurlik. Genoeg hout met pragtige badkamers, skoon en netjies met donkie. En baie hout vir donkie gratis. So geen gesukkel. Was rustig en vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Advise people about the hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Thanks for the 5 star review! Yes, the hot tub is available at Soutbossie campsite. This campsite needs to be booked for a minimum of 2 nights because of water shortage in our area.

Suné V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Fantasties! Dit was 'n heerlike wegbreek! Baie vriendelik en gasvry. Die kampterrein is ook baie netjies en oulik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Dankie Suné. Ons waardeer die mooi resensie!

Anne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Quiet, peaceful and unique! Lovely quiet setting. Owners were very friendly and accommodating. Ablutions were clean. Stands were equipped with a picnic table and benches and a nice size boma. It was enclosed by natural vegetation which provided privacy from the other stands. Would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Baie dankie! Ons sien julle binnekort weer.

Natashia B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

‘n Gereelde boek akkommodasie keuse. Ek het die akkommodasie gereël vir my dogter en haar maats. Hulle het dit verskriklik geniet. Hulle wil weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Dit was lekker om hulle by ons te hê! Volgende keer kom jy saam

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Net die beste. Dit was heerlik, het so lekker gekuier. Die kamp is mooi, die hot tub was 'n wenner, die ablusie so skoon en mooi. Ons is definitief weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Ons is bly julle het die hot tub geniet, Anel! Sien julle hopelik binnekort weer.

Henro V
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon badkamers. Donkie word vlugtig warm (+-30 min). Pragtige natuurskoon. 'n Wonderlike kampeerplek vir 'n enkelreisiger. Buur staanplek was so effe naby, maar dit bied die geleentheid vir groter groepe om albei te reserveer. Ek was alleen op die eiendom en het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Ons is bly jy het dit geniet by ons. Dankie vir die resensie!

Lenise H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Wonderlike ervaring. Ons het ’n wonderlike tyd gehad met ons verblyf. Die kampterrein was baie mooi en netjies, en alles was skoon en goed versorg. Die badkamer was besonder indrukwekkend—stylvol en uiters skoon. Dit het beslis bygedra tot ’n baie aangename ervaring. Ons het dit ook baie waardeer dat ons ons hondjies kon saambring. Ons kinders het die hele ervaring baie geniet. Die eienaars is dierbare mense. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
Skilpadbessie Eko - Kamp
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sien julle binnekort weer!

Annette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Die eko-kamp voldoen aan alle behoeftes. Verblyf was aangenaam en voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R490
33 % AF
R 490 R 327
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R490
33 % AF
R 490 R 327
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R490
33 % AF
R 490 R 327
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd61baf6369100b544f5ae058f22c9d1b237a3c2b963ea6168b8e2e5f4b113d915f97ae53191f4baf69bd507e057d48f925d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R490 nouVanaf R327 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305 Takkiesfontein Farm H18 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.262461456491 21.44062936306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang