Skilpadbessie Eko - Kamp
Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4,7 km op die Hectorskraalpad vanaf die R305, Takkiesfontein Farm H18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R450R248 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Skilpadbessie Eko-Kamp is 'n rustige kampeerterrein 21,3 km buite Stilbaai en dit is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustigheid.
Elke kampeerplek bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook opwasgeriewe.
Elke kampeerplek sluit braaigeriewe, 'n kraan, piekniekbankie en 'n afdak vir skadu in.
Gaste kan ook by die boma in die groot bloekombome se skadu ontspan, of die sonsondergang bewonder terwyl hulle na die voëlgeluide by die dam luister.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- 4,7 km op die Hectorskraalpad vanaf die R305, Takkiesfontein Farm H18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4,7 km op die Hectorskraalpad vanaf die R305, Takkiesfontein Farm H18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom