+26
Selfsorg in Swellendam

Skipskop Chalets

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Liezl J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Vriendelike en baie netjiese diens! Baie lekker gebly. Klein maar gesellig. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We enjoyed our time here. We enjoyed our stay; there were actually 6 beds (2 x bunk beds) rather than 2 x singles and 1 double in the room. It was quiet, and the kids enjoyed seeing the rabbits that live on the property. Well positioned for day trips to Bontebok National Park, the Berry Farm and a 1-minute drive from Pick n Pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Ons as huisgesin het ons tyd geniet op Skipskop Chalets. Volgende keer sal ons nog langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Cute little cottage for a night. Lovely stay for a quick pitstop in Swellendam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2026

Netjies, goed geleë, goeie waarde. Baie lekker gebly. Sentraal geleë naby eetplekke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Niel L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2026

Die verblyf was maar teleurstellend. Kort opgradering. Die ligging van Skipskop Chalets in die dorp is baie goed. Ons het in die Whale Chalet agter gebly en die buitekant van die chalet lyk maar afgeleef en nie baie aantreklik vir gaste nie. Ou banke en pooltafel wat die hele plek opvat. 'n Bietjie verf aan die buitekant sal al klaar help om dit beter te laat lyk. Binne in die leefvertrek is daar 5 beddens. Weet nie hoe iemand hier sal kan ontspan in die klein spasie nie. Die vertrek sluit ook die kombuis in en het ook binnebraai. Nie plek om te sit as jy binne wil braai nie. Moet mense maar op die beddens lê. Daar is net drie barstoeltjies by die toonbank vir 'n plek wat veronderstel is om 7 mense te huisves. Die hoofslaapkamer en klein badkamer was heel goed, maar die beddegoed op al die beddens is maar baie skraps en dated. Glo ons sal weer hier kom bly nie. Hopelik is die voorste twee chalets beter. Hulle lyk darem meer aanvaarbaar van buite.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Lekker oornag. Netjies, lekker kompak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Td E
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Baie lekker gekuier. Lekker pool en darts gespeel op die onderdakstoepie. Baie lekker gebly. Het vir een nag bespreek en besluit om nog 'n nag te bly. Geen probleem nie. Hulle het beddens opgemaak en mooi skoon gemaak met ons 2de nag se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Oulike plekkie. Heerlik geslaap. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quinton A
1 nag
4.2
Mei 2025

Peaceful. It was a nice quiet place. Located in town and close to all shops, but still made it feel like you're in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

105 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYzAzMTg2LWFkMjMtNGFmNC05YzVmLWZmNTU2MzNhZjc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 105 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.024303244717 20.43786981277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang