Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Saldanha

Skipskop Accommodation

20 gaste

9 slaapkamers

12 beds

9 badkamers

  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Skipskop Accommodation is geleë in Saldanha, 'n gebied bekend vir staproetes en wateraktiwiteite soos vlieërbranderry, kajakvaart en windsurf. Die eiendom is nou eksklusief as 'n geheel bespreek en is geskik vir groepverblyf van tot 20 gaste.

Die akkommodasie bestaan uit altesaam 9 kamers. Daar is 6 kamers op die eerste verdieping met uitsigte oor die baai, 2 rugsakreisigerskamers op die grondvloer wat elk slaapplek vir 4 gaste bied, en 2 eenslaapkamerkamers wat elk slaapplek vir 4 gaste bied. Alle kamers het en suite-badkamers en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met OpenView-kanale en rugsteunbeligting vir beurtkrag word voorsien. Eenheid 1, Kamer 4 en Kamer 5 is ook toegerus met 'n tweeplaatstoof.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel vir tot 9 voertuie binne die eiendom.

Skipskop Accommodation is naby die baai geleë, sowel as nabygeleë restaurante en winkels in Saldanha.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skipskop Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 900
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 900
per nag (plek vir 20)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 900
per nag (plek vir 20)
Bespreek

31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0kg2tLHA1qozBelvFs6BOwtqJ9qWBfmxZoXXmqVWP0hEfPoqd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 900 per nag (plek vir 20) 8 5 1 5 31 3rd Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.001947740095 17.946852662644
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang