Saldanha Akkommodasie by Skipskop Accommodation | LekkeSlaap
+40

Skipskop Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skipskop Self-Catering is in Saldanhabaai, 1 en 'n half ure van Kaapstad af geleë. Verblyf word aangebied in 6 gemeubileerde eenhede, 6 kamers met ’n uitsigte oor die baai, internet, ’n braai-area vir tot 35 mense op versoek, sowel as etes, wasgoedgeriewe en vervoer op versoek.

Skipskop is in ’n veilige omgewing geleë.

Die Club Mykonos Oord en Casino is net 15 minute van Skipskop af. ’n Gary Player-gholfbaan en die Langebaan Buiteklub is ook nie ver van ons af nie. Terwyl die manne 'n rondte gholf speel kan die vrouens hul kredietkaarte ’n bietjie skade gaan aandoen in die Weskus Mall, net 5 minute van Skipskop af. Skipskop is ook na aan staproetes en die wêreldbekende Fynbos-blomroete. Vir dié wat ’n bietjie meer avontuurlustig is, is daar die Beach Sailing Club wat stapafstand vanaf Skipskop is.

Doendinge in en om Saldanha sluit perdry, valskermsweef, fietsry, skubaduik, katamaran-/seiljagvaart, sonsondergang-bootritte, 'n besoek aan die nabygeleë Weskus Nasionale Park, watersport, seilplankry, vlieërbranderry, kajakvaart en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Skipskop Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skipskop Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5NjYxMGFmLWE5YjQtNDRlOC1hZTJhLTA1NDJhYmYwZGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 31 3rd Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.001947740095 17.946852662644
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za