Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Gastehuis in Sutherland

Skitterland Gastehuis

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

By Skitterland is al die fokus op jou, want jy verdien net die beste. Sutherland en Skitterland is nie net prentjiemooi nie, maar hier sal jy ook die koudse plek in Suid-Afrika vind met die skoonste lug en grootste teleskoop in Afrika.

Luuksheid is die beste beskrywing vir Skitterland, en dit word gekombineer met ouwêreldse bekoorlikheid. Die omgewing is ook asemrowend. Vriendelike diens en fantastiese spyseniering verseker ’n onvergeetlike ervaring. Gaste sal telkemale terugkeer.

Elke kamer het ’n waaier of lugversorging, ondervloerse verhitting, tee-en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër en plasma-TV. ’n Plaasontbyt kan elke oggend in die ontbytkamer geniet word.

Skitterland het ’n plonspoel vir die warm somersdae. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. WiFi is beskikbaar in die ontbytkamer.

Ons doen niks halfpad nie, want ons doen ons bes om die allerbeste verblyf en kookkuns te lewer. Indien jy hulp benodig om etes, die wêreldbekende observatorium en sterrekyk te bespreek, is ons meer as bereid om ’n hand by te sit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bryce V
Saam met lewensmaat
5.0
Heart warming and welcoming. Amazing stay with a massive bedroom. Very clean and perfect facilities. The hostess was so friendly and ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Hannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Skitterland is skitterende verblyf. Baie mooi historiese huis en tuin met gesellige ambience! Baie lekker ontbyt en baie skoon en netjies. Ons kon egt...
Sien meer
Des 2025
Hannetjie P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf naby alles! Anelia was fantasties. Het ons dadelik tuis laat voel en heerlike ontbyt bedien. Ons het heerlik geslaap en ons oornag...
Sien meer
Des 2025
Pieter M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig. Soos altyd baie lekker gebly.
Nov 2025
Jo-ann H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike eienaar en heerlike ontbyt. Vandat ons die besprekings gemaak het, was Aneli baie vriendelik en tegemoetkomend. Die ontbyt is uitstek...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Skitterland Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a51de9fb7dbf655696158403fe995fd4956ab1853b9ccaea437d119169f5590d438c4e5529281c95445418550ad2f45451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 15 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396743 20.660831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang