+40
Gastehuis in Sutherland

Skitterland Gastehuis

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

By Skitterland is al die fokus op jou, want jy verdien net die beste. Sutherland en Skitterland is nie net prentjiemooi nie, maar hier sal jy ook die koudse plek in Suid-Afrika vind met die skoonste lug en grootste teleskoop in Afrika.

Luuksheid is die beste beskrywing vir Skitterland, en dit word gekombineer met ouwêreldse bekoorlikheid. Die omgewing is ook asemrowend. Vriendelike diens en fantastiese spyseniering verseker ’n onvergeetlike ervaring. Gaste sal telkemale terugkeer.

Elke kamer het ’n waaier of lugversorging, ondervloerse verhitting, tee-en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër en plasma-TV. ’n Plaasontbyt kan elke oggend in die ontbytkamer geniet word.

Skitterland het ’n plonspoel vir die warm somersdae. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. WiFi is beskikbaar in die ontbytkamer.

Ons doen niks halfpad nie, want ons doen ons bes om die allerbeste verblyf en kookkuns te lewer. Indien jy hulp benodig om etes, die wêreldbekende observatorium en sterrekyk te bespreek, is ons meer as bereid om ’n hand by te sit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariesa H
Gesin met klein kinders
5.0
We will definitely stay at Skitterland again. We were received very friendly, communications were clear. Our room was clean and had per...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Morne V
Gesin met tieners
5.0
Skitterende ou sjarme ervaring! Wat 'n spesiale tyd. Gasvrou 'n juweel van 'n mens. Ontbyt uit die boeke. Verblyf skitterend soos die naam en helder s...
Sien meer
Apr 2026
Shaun L
5.0
Highly recommended. Excellent accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Yvonne C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely room and breakfast in the centre of town. Lovely room, good bed and breakfast in the centre of town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Tracy B
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful comfort. Centrally situated old world gem with immaculate spacious rooms. The generous breakfast is a delight served by a fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Skitterland Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a51de9fb7dbf655696158403fe995fd4956ab1853b9ccaea437d119169f5590d438c4e5529281c95445418550ad2f45451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 15 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396743 20.660831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang