+18

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Kweekvallei Crescent, Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Skonerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn- en olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en die historiese besienswaardighede verken.

Die oulike huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n stort toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n onderdakbraai-area binne en buite, privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis. Huis is ook toegerus met sonkragstelsel.

Prins Albert bied 'n verskeidenheid nasionale monumente, begeleide historiese wandelings, natuurreservate, 'n plaasmark elke Saterdag en talle vrugte- en wynplase.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Herman K
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Ons het heerlik gekuier by Skonerus. Die plek is ruim, netjies, en het alles ingehad wat ons nodig gehad het. Dina was 'n puik gasvrou.
Jan 2026
Ingrid J
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, ruim, vriendelike gasvrou, alles werk. Sal definitief weer kom. 10/10, definitief aanbeveelbaar!
Des 2025
Theuns V
5.0
Blyplek alle verwagtinge oortref. Baie lekker gebly. Al die geriewe fantasties.
Des 2025
Francois S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Dit was weereens heerlik.
Okt 2025
Sune B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons sal enige tyd Skonerus aanbeveel - dis ten volle toegerus en 'n baie gerieflike plekkie om te bly. Alles is baie mooi netjies en skoon en...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Kweekvallei Crescent, Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skonerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Kweekvallei Crescent, Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0507e3d5315ec2ca9e66a7d3f7eaf002c7f30ce0b11df25f8673ca282f07982a8728864955c0ed0bfa573ae5c3ad349ec7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 4 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227772666974 22.032104746726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang