+20
Selfsorg in Sutherland

Skrywershuisie Annex

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thelma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Mooiste versier. Klassiek, stylvol, warm, elegant. Het ons verwagtinge oortref. Uiters stylvol en netjies. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Skrywershuisie Annex
Hallo Thelma! Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie! Was net 'n plesier om julle hier te hê! Hoop om julle weer te sien. Skrywershuisie groete!

Bernardus W
1 nag
5.0
Apr 2026

Die Skrywershuisie kan sonder enige voorbehoud aanbeveel word. Ja, ek het lekke gebly, omrede die Skrywershuisie karaktervol en knus was op 'n koue aand. Die huisie was baie netjies en skoon. Die eienaars het seker gemaak dat ek tuis voel. Daar was versnaperinge soos piesangbrood en droëwors, kraakvars linne, vadoeke en handdoeke, 'n elektriese kombers, en alles wat nodig was om gerieflik te kan wees. Die warm stort het gewerk sonder om te hoes en te proes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Skrywershuisie Annex
Hallo Bernardus! Baie bly jy het lekker gebly, ons probeer dit vir almal ‘n aangename ervaring maak! Dit was net ‘n plesier om jou as gas te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Enige tyd weer welkom! Skrywershuisie groete!

Frans R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gasheer en blyplek detail boonste rakke. Baie lekker gebly, was verras met gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Skrywershuisie Annex
Hallo Frans! Baie dankie, dat jy ons gekies het om oor te bly. Was ‘n plesier om jou hier te hê, hoop om jou weer te sien. Skrywershuisie groete!

Wynand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Snoesig met alles wat benodig word. Heerlik gebly. Ontvang met 'n koue sappie en bederfies in eenheid. Baie sentraal geleë. Het die koue snags en hitte bedags beleef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Skrywershuisie Annex
Hallo Wynand Bly julle het heerlik gebly! Enige tyd weer welkom. Skrywershuisie groete

Erna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam en baie tevrede. Definitief. Baie goed ingerig met al die nodige. Sal definitief weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Skrywershuisie Annex
Hallo Deon en Erna Dit was aangenaam om julle as gaste te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien. Skrywershuisie groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Plein Straat, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5922da34cfd25b1f6a05659e5fc210da6dcae0f6d0c7060abcbcdccc2b9bee7c9645fe19dbd7062067a1ae35ae06c4b6a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Plein Straat Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.397625464584 20.657382541911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang