+19
Selfsorg in Stilbaai

Skye Cottage

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R305, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Skye Cottage is 'n selfsorg-kothuis op die Riverside Estate, 'n bekoorlike residensiële landgoed op die oewer van die Goukourivier in Stilbaai. Hierdie verblyf spog met pragtige uitsigte oor die rivier en 'n rustige atmosfeer. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n see-toevlugsoord.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en front na die rivier. Dit beskik oor 3 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer, en die tweede aparte badkamer het ook 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kisvrieskas toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike rusbanke en 'n klein kroegarea. Die huis lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die rivier, en lei na 'n stoep waar gaste kan braai.

Gedurende die somer bied die rivier 'n wonderlike plek vir swem en watergebaseerde sport.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R305, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 842
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 842
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 842
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R305, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f21aeacb2f8bf1e3a5b8a81534ff836114a494791c549e1354314a8ab9bfa3a62705c4fcfa681a82802ecac57392f07fbb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 842 per nag (plek vir 6) R305 Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.328171756629 21.388185973563
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang