+26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stephan Wilhelm T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon Weskus vriendelikheid en gasvryheid op sy beste. Ons het baie lekker gebly, Marianne is 'n uiterste goeie gasheer. Die eenheid was spotless skoon en het alles en meer bevat waarvoor jy kon vra. Die parkeering was binne 'n garage wat kon sluit en die uitklokproses was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie, Stephan, vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit. Dit was aangenaam om jul as gaste te hê. Jul is twee pragtige mense.

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great stay. Lovely clean unit with everything that you require. An extremely helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Thank you. I appreciate it. You were lovely guests.

Alexine E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Delightful! Our stay was delightful. Our hostess had gone to great lengths to ensure our comfort. It is a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Alexine, thank you very much for your review. I appreciate it. I am glad you were happy. It was so nice to meet you.

P V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plekkie en word sterk aanbeveel! Dis 'n pragtige eenheid en ons het daar heerlik oornag. Sal dit weer bespreek. Eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie. Waardeer jul terugvoering. Ek is baie bly jul was tevrede met die verblyf. Vriendelike groete.

Herman D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Plattelandse Weskus mense op hul vriendelikste, gavrye mense. Sal weer terugkeer. Met aankom was die gasheer daar en het my dadelik ingeneem en alles verduidelik aan my. Ook 'n boek met voorgestelde restaurante, agtergrond oor Lambertsbaai en dinge daar te doen. Sy het dadelik ook gesê dat sy reg langsaan is sou daar iets gebeur. Sy is so pragtig, oop en vriendelike mens. Die eiendoms is toe gerus met alles. Die meubels is vreeslik mooi antieke meubels en daar is, WiFi en DStv. Die bed het geslaap soos 'n droom. Rustige area en veilig. Pragtige plek, spesiale vriendelike mense en ongelooflike sonondergangs! Ons het dit terdeë geniet na 'n lang dag van die omliggende dorpie te verken en by die hawe het, om tuis te kom, te stort en net lui lekker op die bed te lê en speletjies te speel of TV te kyk. Sal Shalom aan beveel vir almal. Rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Herman, baie dankie vir hierdie baie mooi resensie. Ek waardeer dit uit die diepte van my hart. Omdat julle 2 sulke aangename en liefdevolle gaste was, was dit vir my 'n groot plesier om julle te ontvang. Hoop ek sien julle gou weer. Shalom

Daniel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A central place to explore the surrounding areas. Great place to stay. Easily accessible and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Thank you, Daniël. I appreciate your comment. I'm glad I could meet such friendly guests.

Grant K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

What we wanted. To relax and enjoy Lamberts Bay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Shalom
Thank you, Grant. I appreciate it.

Jorina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Rustige stil area. Netjies en skoon, gasvry. Ten volle toegerus. Baie lekker gebly. Gasvrou bekend met die area en gebeurtenisse in die area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Ek en my vrou het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Ek is baie bly, Marthinus. Jul altyd weer welkom.

Carmen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely wonderful. Very kind, efficient and lovely host. Marianne was such a gracious host. Kind enough to wait up for us as we arrived very late. She was lovely and very hospitable. We enjoyed our stay with her and will definitely recommend her place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Carmen. Dit was so lekker om julle te leer ken en julle was sulke aangename gaste. Nogmaals dankie vir die saamkuier. Sal julle graag weer wil ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Stephan Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf41b807f6f7efd51c218eadaf5f5f5539bec8614896ffd88ca704b1780189b8694c0d831a5c483467eec1d82cf82966fc015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 12 Stephan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092462436001 18.317205836413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang