Sleep Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleep Inn is 'n ruim selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Lambertsbaai. Dié dutjiesdorp aan die kus spog met wit strande, diverse wild, pragtige duine, 'n voëleiland en matige klimaat reg deur die jaar.

Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en -slaaparea. Daar is 'n dubbelbed, 2 gemakstoele en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n privaat ingang, TV met DStv, 'n verwarmer, voutafel, 2 tuinstoele, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die dorp sluit sandplankry, vierwielmotorfietsry, mikrovliegtuig-vlugte, en watersport soos swem, branderry en branderplankry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Sleep Inn sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleep Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false