+23
Selfsorg in Bellville

Self Catering Boston

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Besliste ja vir oornag verblyf. Gail se verblyf is regtig baie netjies, ruim en veilig. Aanwysings, kommunikasie en inligting is baie goed. Sal beslis aanbeveel en weer daar woon indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanet S
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie lekker naby geleë aan Louis Leipoldt mediese sentrum geleë. My man het baie lekker hier gebly. Gail en haar span is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis weer by hulle bespreek as ons in die Kaap moet oorslaap. Baie dankie vir jou hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker. Altyd lekker! Dit was een van die mees aangenaamste plekke om te bly. Vriendelike personeel/eienaars. Behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar kom slaap. Rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Ek sal enige tyd by julle boek. Dit was regtig baie lekker. Dit was die lekkerste plek wat ek nog by was. Rustig, netjies en baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Comfortable self-catering, great hostess. A well-appointed unit. A warm, friendly self-catering unit. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very good accommodation. Good accommodation, accessible to all amenities, hostess very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clay S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great room, great location. Friendly hostess. Very good. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly. Sal enige tyd weer daar bly. Baie gerieflik en netjies. Alles is daar wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jubelian A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Uitstekend. Dit was uitstekend gewees, baie dankie, sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

96 15th Avenue, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27363ae4b9cd0b77a2facdec6d6b045f5a1d3b7149852a56bfe5b69af9de4f06ac2d562b229ae93e0506b8ef1719840b84fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 96 15th Avenue Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892131750884 18.613149733446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang