Slow Track Farm
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die plaaspad na die dam is 'n stamperige 1 km se ry. In die middel van die winter is dit nat en modderig en 'n 4x4-voertuig sal dalk nodig wees. Doen asb. navraag indien julle onseker is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 3)
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 213 Erfdeel 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap