+57

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Ongelooflik! Wat ’n absolute juweel van ’n plek! Ons het ons twee dae hier ongelooflik baie geniet. Die verblyf was pragtig, netjies, rustig en met soveel aandag aan detail ingerig. Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons tuis gevoel. Die eienaars se gasvryheid was uitstaande. Hulle het ons so hartlik ontvang en alles gedoen om seker te maak ons verblyf is gemaklik en spesiaal. Dit is duidelik dat hulle passie het vir wat hulle doen en dat hulle werklik omgee vir hul gaste. Die omgewing, atmosfeer en algehele ervaring was eenvoudig perfek. Ons was so beïndruk dat ons sommer reeds weer vir die toekoms bespreek het! Ons beveel hierdie plek met die grootste vertroue aan – 100 keer oor! As jy op soek is na ’n plek waar jy kan ontspan, kwaliteit tyd kan geniet en uitstekende gasvryheid kan ervaar, hoef jy nie verder te soek nie. Ons sien reeds uit na ons volgende besoek! ️

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

It was a great place to break away from the day-to-day chaos. It was amazing, quiet, the home was so clean, inviting - almost like your own place. We really enjoyed our stay - we needed the break away from the chaos. Thank you once again for allowing us to stay in your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Kon nie vir meer gevra het nie. Smuts Acres was soos ons eie huis. Stil omgewing met oorgenoeg spasie en beslis waarde vir geld. Annome was super behulpsaam en heeltyd beskikbaar. Baie dankie vir 'n heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Fantasties! Ons was mal oor Smuts Acres. Die verblyf is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het slegs geboek vir 2 nagte, maar dit is beslis 'n goeie opsie vir langer periodes. 'n Bonus was die splinternuwe dakwaaiers - perfek vir Langebaan se minder winderige dae. Ons was veral bly oor die feit dat dit naby genoeg aan die winkelsentrum is, maar ver genoeg uit die gewoel. Die plaasatmosfeer was beslis wat ons nodig gehad het. Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Fan-tas-ties! Wat 'n fantastiese plek. So rustig! Gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Die huis is stunning en alles wat ons benodig. Wil definitief weer soontoe gaan. Mens kan net ontspan en rus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaneeze D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Peaceful. Relaxing. Peaceful. Fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronsue V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

The best in a long time but excellent. We can put sugar and salt in the house. My family and I had the best stay ever that my kids didn't want to come home. The safety and the quietness were wonderful. I already told friends of mine about the place. Keep up the great job. You will see us soon. Thank you. I hope I can book for a week next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tazlyn C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Very neat and tidy, the unit is spacious and the host is very friendly and accom. Very neat and tidy, the unit is spacious and the host is very friendly and accommodating. It is exactly as advertised. The area is secure and quiet, would 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Lekker gekuier. Die huis is pragtig met alles wat nodig is en meer. Ons het heerlik gekuier. Beveel die verblyf ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

We had a wonderful stay at Smuts Acres and would readily recommend the unit. Very well appointed, spacious home, clean and comfortable. We thoroughly enjoyed the space and country living. A real home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

39 Strand Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c7d76ec30b8dcf3207016ed540c5661e97b23a54dcf9ad05d079a004e99b2dd81ce1997a9eb606d61fba5ade317578406f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 39 Strand Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.045665153069 18.075333189549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang