+53

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Huisreëls
Geen partytjies nie
Geen verskuiwing van meubels nie
Moet asseblief nie in die slaapkamers eet of drink nie
Sorg asseblief vir die meubels
(U sal aanspreeklik wees vir skade wat die sekuriteitsdeposito oorskry)
Geen onwettige stowwe toegelaat nie
Geen ongeregistreerde gaste toegelaat nie
Respekteer asseblief die geraasverbod om 22:00
Hou asseblief die spoedbeperking in die landgoed van 40 km/h
Sorg asseblief vir ons huis
As u dit breek, betaal u daarvoor
Laat vertrek sal 'n standaard boete van R1000 hê, meld asseblief betyds aan tensy u 'n reëling met die eienaar het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

39 Strand Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4a1c165b9da437fef24bbf013da5766329351b63a8c736688a3112d547d9f2fbc54059891b202853c2c86c7b43693e6ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 39 Strand Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.045665153069 18.075333189549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang