+10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cynthia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pleasant and comfortable. Snooze @ 7 is conveniently close to the N1, pleasant and comfortable. Brian and his wife were welcoming and very helpful, and all our needs were met. The air conditioning was much appreciated in the heat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Slegs oornag. Sal weer gebruikmaak en aanbeveel by vriende. Uitstekend. Ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Die verblyf was ideaal vir ons doeleindes vir slegs 1 nag. Ons 2 hondjies was ook rustig en veilig, en ons het die hondekombersies baie waardeer. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Een aand gebly, gemaklik, lekker geslaap en weer vroeg in die pad. Ons het heel lekker gebly. Daar was WiFi en 'n slim TV met Netflix en YouTube. Die woonplek was netjies en skoon en het parkeerplek agter 'n hek gehad. Dit was lekker naby die N1, so ons kon weer vinnig in die pad kom. Brian was ook baie vriendelik en het maklik gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer daar oornag indien nodig in die toekoms. Ons was baie vriendelik ontvang deur Brian na 'n lang reis vanaf die Weskus en die verblyf was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Clean but basic. The hosts were very friendly and helpful, but the accommodation was extremely hot and uncomfortable as a result. The room next to us had guests who were revving their car and hooting for attention; we didn't feel comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles wat jy nodig het vir oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

We had a quick stay, only one night while travelling, but Snooze @ 7 was lovely. Wonderful stay, with a very friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvezo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable and relaxing after a long day's drive. Pleasant stay. Great location and we felt safe. The unit was clean and well kept. It had all the basics required for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn A
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie lekker en gemaklik vir 'n oornag. Baie lekker, skoon en goed toegerus vir 'n oornag. Brian was vriendelik en ons goed ontvang en welkom laat voel. Sal weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek

7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6396f0bc0fb7476a33ff9db8c95c875312a572b1629d86166e83d5fd33aa04fe67dd84e7b79f4fd13668e04996ea8a0c9a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 70 5 1 5 7 Gardenia Avenue Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129030972752 26.168311504379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang