+10

Snooze @ 7

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Snooze @ 7 is 'n enkelwoonstel wat gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Gardenia Park, Bloemfontein bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die enkelwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat tuin en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lorencia E
5.0
Kuier was vir een nag maar die moeite werd vir my geld. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal enige tyd weer daar inboek.
Nov 2025
Peter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed geleë langs N1 vir oornag. Baie netjies, word sterk aanbeveel! Dis 'n baie lekker oornagplekkie en goeie waarde vir geld. Ons sal weer daarv...
Sien meer
Nov 2025
Christopher C
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable overnight stay! Perfect overnight stay in a safe, well-equipped, quiet, very comfortable, and safe accommodation. Bria...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Theodore M
5.0
Rustige plekkie en baie veilig. Ons het lekker gebly.
Okt 2025
Estie S
5.0
Lekker gebly. Netjies, skoon en goed ingerig. Baie lekker gebly, dankie! Brian was baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Snooze @ 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6396f0bc0fb7476a33ff9db8c95c875312a572b1629d86166e83d5fd33aa04fe67dd84e7b79f4fd13668e04996ea8a0c9a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 56 5 1 5 7 Gardenia Avenue Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129030972752 26.168311504379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang