+40
Selfsorg in Tankwa Karoo

Snyderskloof Karoo Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eenheid het nie elektrisiteit nie. Olielampe en kerse voorsien lig.
Daar is 'n grondpad van 25 km wat na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte is nie nodig nie, maar dit word aanbeveel. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Diere steek dikwels die plaaspaaie oor en gaste moet dus versigtig wees as hulle op die paaie bestuur.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die boorgat op die plaas voorsien vars drinkwater.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Off the R354, Keurkloof Road, Snyderskloof Farm, 25 km from Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf15491a1cd3cf47d132c983172e3a5c70a4b53f30e596e4c8647dc7dbf90b57aae0f83b0eda406706b33230d94b78a304c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 Off the R354 Keurkloof Road, Snyderskloof Farm 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.078554292984 20.42120218277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang